Posted in Aanlyn-werkswinkels, NBT AQL preparation, NBT preparation, NBT-Maths, NNT-voorbereiding in Afrikaans

Voorbereiding vir Nasionale Normtoetse (NBT’s): Graad 11’s

Dis nooit te vroeg

Purple Pepper Maths en LCaT bied vanjaar weer in samewerking met die Skole Ondersteuningsentrum (SOS) werkswinkels aan in wiskunde en taal vir Graad 11’s.

Verlede jaar is die werkwinkels aan ʼn uitsoekgroep van meer as 100 Graad 11’s oor die hele land bekendgestel. Dit het besonder positiewe reaksie ontlok. Daarom doen ons dit vanjaar weer.

Continue reading “Voorbereiding vir Nasionale Normtoetse (NBT’s): Graad 11’s”
Posted in Academic literacy workshops, NBT AQL preparation, NBT preparation, NBT-Maths, Online workshops

6 March; 10 April 2021—Good news for matrics preparing for NBT MAT and Academic Literacy tests

We have partnered with Purple Pepper Maths to prepare you for both! There are already online workshops in the pipeline for 6 March and 10 April, in English and in Afrikaans.

Continue reading “6 March; 10 April 2021—Good news for matrics preparing for NBT MAT and Academic Literacy tests”
Posted in NBT preparation, NNT-voorbereiding in Afrikaans

20 Maart 2021—Purple Pepper Maths vir matrieks van Tralies, Oranje, en ander Bloemfontein-skole

Vandag, op 2 Maart, het ‘n handjievol Tralies en twee Oranje besoekers ons werkswinkel oor Akademiese geletterdheid bygewoon. Hier kan julle sien hoe mooi sosiale afstand gehandhaaf is.

Maar daar is verdere goeie nuus …

Ons vennoot, Purple Pepper Maths, gaan op Saterdag 20 Maart julle voorberei vir die wiskunde-komponent van die NBTs. Julle kan nou al inskryf! Praat met jou ouers oor die inskrywing en die koste, dis ‘n uitgawe waaroor julle nie sal spyt wees nie.

Kontakbesonderhede

+27 72 582 4417 Reinette le Roux
Kantoor-ure Mo – Fri, 8:30-4:30

#PurplePepperMaths

Posted in Academic and quantitative literacy (AQL), Academic literacy, AQL workshops, NBT AQL preparation, NBT preparation

Slim Lindeniete nou nog slimmer

‘n Klompie vriendelike matrieks het vandag in die saal van die Hoërskool Linden vergader om voor te berei vir die akademiese en kwantitatiewe geletterdheidskomponent van die Nasionale Normtoetse. Hierdie toetse, beter bekend as die NBT’s of National Benchmark Tests, word toenemend deel van universiteitstoelatingsveresistes. En Lindeniete vat nie kanse nie — as so ‘n toets geskryf moet word, wil hulle weet wat om te verwag. Dit was ‘n kwessie van: “Wys ons die hekkie en ons spring oor hom”. Continue reading “Slim Lindeniete nou nog slimmer”

Posted in Academic and quantitative literacy (AQL), Academic literacy, AQL workshops, NBT AQL preparation, NBT preparation

NBT AQL preparation: yes or no?

Can you prepare?

Question markCan or should you prepare for the Academic and Quantitative Literacy (AQL) component of the National Benchmark Tests? Of course you can. Why would you not prepare? Why would you not seek to become familiar with the unusual format of such tests? Why would you not grasp the opportunity to gain an understanding of what academic literacy means? If you do an example test and check the correct answers, you will certainly develop your ability to use academic language. And that ability is exactly what the AQL component tests! Continue reading “NBT AQL preparation: yes or no?”

Posted in Academic and quantitative literacy (AQL), Academic literacy, AQL workshops, NBT AQL preparation, NBT preparation

Bethlehem se Witteberg en Voortrekker Graad 12s oefen saam vir die Nasionale Normtoetse (NNTs)

Vandag het die Graad 12s hul welverdiende Vrydagmiddag-ontspanning opgeoffer om ‘n beter kans te staan vir universiteitskeuring en/of plasing. Die Nasionale Normtoetse (Engelse benaming NBTs) se taalkomponent is waarvoor die leerders vandag hul vaardigheid geslyp het. Dit staan bekend as ‘n toets van Akademiese en Kwantitatiewe Geletterdheid (AKG) en moet bepaal of studente die nodige taalvaardigheid asook basiese syfer- en grafiese begrip het om in die akademiese wêreld te kan presteer. Continue reading “Bethlehem se Witteberg en Voortrekker Graad 12s oefen saam vir die Nasionale Normtoetse (NNTs)”

Posted in Academic and quantitative literacy (AQL), Academic literacy, AQL workshops, NBT AQL preparation, NBT preparation

Crawford Grade 12s are taking no chances

By attending an academic literacy workshop today at Crawford College, Pretoria, learners made certain that they will perform at their best when they have to write a test of academic and quantitative literacy, such as the National Benchmark Test (AQL component), as well as internationally recognised language tests such as TOEFL and IELTS. These tests are used by most universities for different reasons: admission, placement, or identifying risk – with a view to timely intervention. Continue reading “Crawford Grade 12s are taking no chances”

Posted in Academic and quantitative literacy (AQL), Academic literacy, NBT AQL preparation, NBT preparation

Engels-matriekuitslae is nie die beste voorspeller van sukses vir eerstejaars op universiteit nie

Navorsing deur Dr Kabelo Sebolai, adjunk-direkteur van die Taalsentrum op Stellenbosch Universiteit, toon dat goeie matriekuitslae in Engels geensins ‘n waarborg onder eerstejaars op universiteit is van akademiese taalvaardigheid, of van die breër konsep van akademiese geletterderdheid nie. ‘n Veel sterker korrelasie word gevind tussen goeie prestasie en die uitslae van akademiese geletterdheidstoetse. Continue reading “Engels-matriekuitslae is nie die beste voorspeller van sukses vir eerstejaars op universiteit nie”