Our pupils keep telling me how extremely helpful and valuable they found the workshop.
My seun, wat ingeskryf het vir ingenieurswese, het na die AKG-werkswinkel bo verwagting goed gevaar in sy NBT AKG-toets. Sy AKG-punt was selfs hoër as sy wiskunde punt. Ons is oortuig dat dit die effek van die werkswinkel was.
Die skool vind die interpretasie en agterna-analises van die oefentoetse baie waardevol — dis vir ons belangrik om te weet waar Waterkloof staan met betrekking tot ander skole.
Dit was ‘n voorreg … ons sal beslis weer so in die toekoms maak!
My dogter Menine het die kursus te Linden baie interessant gevind.
Thank you so much, Albert, Keren really enjoyed the workshop.
Thank you so much for your feedback on the tests …I feel like I’ve improved my test technique so much. This was the first paper that I finished within the 90 minutes and had time to spare. Lastly, I would just like to thank you for these tests, I feel very prepared because of them. […]
Your book helped a lot – it gave me a lot of confidence. The AQL paper went well yesterday … I’ll be sure to recommend it to other students.
My dogter het mediese keuring gekry by twee universiteite. Die werkswinkels het haar ‘n groot voorsprong gegee. … sal dit regtig aanbeveel by almal.
The class helped since I was familiar with how the questions were asked which made them easier to answer.
Dit het goed gegaan met die NBT-toetse. Ek het toelating gekry!
Die werkswinkel het baie gehelp. Ek het toelating gekry by drie plekke!
… everyone should do some work to prepare as it is a test unlike a normal test at school. So to answer your question it was very valuable and I do appreciate it. 🙂
… Dit maak ‘n mens baie rustiger, en help jou om die vreemde vrae te verstaan.
Die NBT-AKG-toets het baie goed gegaan en sonder die werkswinkel sou ek defnitief nie so lekker geskryf het nie!!
… nie net om my senuwees te kalmeer nie, maar ook vir agtergrondkennis, die leer van die formaat en tydsbestuur, asook die verwagte resultate en wat dit beteken … Ek beveel beslis die werkswinkel aan.
Op Facebook: Kyk hier! Wens ons kids kon laasjaar so iets gehad het.
Thanks so much for the sessions today. Jadré thoroughly enjoyed it and he says learned a lot.
Baie dankie vir jou moeite … ek is so bly hulle kon dit saam met jou doen. Dit sal hulle ook motiveer om harder te werk, en ek dink hulle besef nou meer hoe hoog die standaard eintlik is vir dit wat hulle wil doen vorentoe.
Graag wil ek jou bedank vir die aanlynkursus …ons glo dat dit haar gaan help om die NBT toets te slaag. Dankie vir jou geduld en professionaliteit.
Thank you for the lesson today, sir. It will definitely help us get through the NBT exam!
Thank you for today, sir. It was fantastic.
Ek het baie vandag geleer wat ek nie verwag het nie! Ek gaan hard werk en al die ander toetse inoefen.
…thank you very much for today’s workshop, it was extremely helpful!
Megan het die werkswinkel baie geniet – baie dankie! Sal laat weet hoe het die NBT’s gegaan …
I would just like to thank you for helping me prepare for the Academic Literacy test, it went very well. My results for the practice tests were almost exactly the same as my result for the NBT. Megan van der Walt, Pretoria pupil
Thank you for having Noluthando in your class. She tells me that it was informative and enlightening.
I wrote my NBTs Saturday went very well … I just wanted to say thank you so much for all the help, it really made a difference as I was more prepared. I appreciate it!