Posted in NBT AQL preparation, NNT-voorbereiding in Afrikaans

“Die oom se kursus” …

Vra Prof. Albert Weideman vir ‘n leerder van Montana:

“Nou hoe beland jy hier op die Oos-Moot Hoërskool se Akademiese geletterdheidswerkswinkel?”

Oom, my niggie sê al haar maats het destyds beter as sy gevaar op die NBT-toetse. Toe sy vra nou hoekom verskil die punte so, het haar maats gesê dis oor hulle daai oom se werkswinkel bygewoon het. So my niggie se raad was: vind die oom, en woon sy kursus by! Dis hoekom ek nou hier is. 🙂

Ons vertrou dat dit goed sal gaan met vanjaar se AKG-toets. Sterkte!

Ons help jou om daar te kom

Posted in Academic and quantitative literacy (AQL), Academic literacy workshops, AQL workshops, NBT AQL preparation, NNT-voorbereiding in Afrikaans, Online workshops

2021 Academic literacy workshops for pupils from all over

What do Grade 12 learners from Sentraal and Oranje Meisies in Bloemfontein, from Curro in Nelspruit, from Alma Mater in Krugersdorp, from Waterkloof High and Afrikaans Hoër Meisies in Pretoria, and from Linden High in Johannesburg have in common with Crawford College and Hoërskool Zwartkop in Pretoria, learners from Middelburg, Hermanus and Vrede?

Continue reading “2021 Academic literacy workshops for pupils from all over”

2020 Matriekuitslae: Geluk, Klofies, vir die 31ste maal ‘n slaagsyfer van 100%

“For the 31st consecutive year, Hoërskool Waterkloof boasted a 100% pass rate … A total of 362 candidates all qualified to further their studies with 1 046 distinctions among them achieved.” https://rekordeast.co.za/367753/matric-class-of-2020-we-salute-you/

Continue reading “2020 Matriekuitslae: Geluk, Klofies, vir die 31ste maal ‘n slaagsyfer van 100%”