Posted in NBT AQL preparation, NNT-voorbereiding in Afrikaans

“Die oom se kursus” …

Vra Prof. Albert Weideman vir ‘n leerder van Montana:

“Nou hoe beland jy hier op die Oos-Moot Hoërskool se Akademiese geletterdheidswerkswinkel?”

Oom, my niggie sê al haar maats het destyds beter as sy gevaar op die NBT-toetse. Toe sy vra nou hoekom verskil die punte so, het haar maats gesê dis oor hulle daai oom se werkswinkel bygewoon het. So my niggie se raad was: vind die oom, en woon sy kursus by! Dis hoekom ek nou hier is. 🙂

Ons vertrou dat dit goed sal gaan met vanjaar se AKG-toets. Sterkte!

Ons help jou om daar te kom