Posted in Academic and quantitative literacy (AQL), Academic literacy, NBT AQL preparation, NBT preparation

Engels-matriekuitslae is nie die beste voorspeller van sukses vir eerstejaars op universiteit nie

Navorsing deur Dr Kabelo Sebolai, adjunk-direkteur van die Taalsentrum op Stellenbosch Universiteit, toon dat goeie matriekuitslae in Engels geensins ‘n waarborg onder eerstejaars op universiteit is van akademiese taalvaardigheid, of van die breër konsep van akademiese geletterderdheid nie. ‘n Veel sterker korrelasie word gevind tussen goeie prestasie en die uitslae van akademiese geletterdheidstoetse. Continue reading “Engels-matriekuitslae is nie die beste voorspeller van sukses vir eerstejaars op universiteit nie”