Posted in Academic and quantitative literacy (AQL), Academic literacy, AQL workshops, NBT AQL preparation, NBT preparation

Die akademiese wêreld wag ..

… en Klofies maak gereed. Vanjaar het ‘n volle 57 leerlinge van die Hoërskool Waterkloof vir die tweede opeenvolgende jaar die stang gebyt en hulself deur ‘n lang sessie van konsentrasie gesit. Die doel? Om beter voorbereid te wees vir die Nasionale Normtoetse (NNT). Maar soos wat Albert Weideman tereg sê: toetse van akademiese geletterdheid word nie net deur Suid-Afrikaaanse universiteite vereis nie. Dit is ‘n wêreldwye verskynsel. Die LCaT toetse bied ‘n wye verskeidenheid van toetstipes om leerders se akademiese taalvermoë op te skerp.  Om akademiese taal en denkwyse te bemeester is in alle studente se belang, of hulle ‘n plasings- of  toelatingstoets moet skryf of nie.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s