Vandag het die Graad 12s hul welverdiende Vrydagmiddag-ontspanning opgeoffer om ‘n beter kans te staan vir universiteitskeuring en/of plasing. Die Nasionale Normtoetse (Engelse benaming NBTs) se taalkomponent is waarvoor die leerders vandag hul vaardigheid geslyp het. Dit staan bekend as ‘n toets van Akademiese en Kwantitatiewe Geletterdheid (AKG) en moet bepaal of studente die nodige taalvaardigheid asook basiese syfer- en grafiese begrip het om in die akademiese wêreld te kan presteer. Continue reading “Bethlehem se Witteberg en Voortrekker Graad 12s oefen saam vir die Nasionale Normtoetse (NNTs)”
Author: Admin
Smart Grade 12s become even brighter
Today some bright kids from Hermanus and Malmesbury attended an academic language worskhop at the brand new Master Maths Centre, located at the corner of Dirkie Uys and Hope Street (just behind Standard Bank). Continue reading “Smart Grade 12s become even brighter”
Crawford Grade 12s are taking no chances
By attending an academic literacy workshop today at Crawford College, Pretoria, learners made certain that they will perform at their best when they have to write a test of academic and quantitative literacy, such as the National Benchmark Test (AQL component), as well as internationally recognised language tests such as TOEFL and IELTS. These tests are used by most universities for different reasons: admission, placement, or identifying risk – with a view to timely intervention. Continue reading “Crawford Grade 12s are taking no chances”
Klofies doen dit weer
Leerders van die Hoërskool Waterkloof het so pas, vir die derde agtereenvolgende jaar, hulself ‘n 10–20% voordeel besorg deur te oefen vir akademiese geletterdheidstoetse wat deur sekere universiteite vereis word. Continue reading “Klofies doen dit weer”
Engels-matriekuitslae is nie die beste voorspeller van sukses vir eerstejaars op universiteit nie
Navorsing deur Dr Kabelo Sebolai, adjunk-direkteur van die Taalsentrum op Stellenbosch Universiteit, toon dat goeie matriekuitslae in Engels geensins ‘n waarborg onder eerstejaars op universiteit is van akademiese taalvaardigheid, of van die breër konsep van akademiese geletterderdheid nie. ‘n Veel sterker korrelasie word gevind tussen goeie prestasie en die uitslae van akademiese geletterdheidstoetse. Continue reading “Engels-matriekuitslae is nie die beste voorspeller van sukses vir eerstejaars op universiteit nie”
Witteberg Hoërskool: deursigtigheid help
Die akademiese wêreld wag ..
Beste skool in Gauteng
Die Hoërskool Waterkloof is in Januarie 2018 deur die Gautengse Departement van Onderwys aangewys as Beste Akademiese Skool in Gauteng, asook die skool met die meeste leerders met universiteitstoelating. Baie geluk, Klofies! Continue reading “Beste skool in Gauteng”
