Meneer het vir my gehelp aan die begin van Mei met my AQL NBT. Ek wil net vir meneer baie baie baie dankie sê want ek het redelik goed gedoen, ek het 77% gekry waarop ek baie trots is.