Werkwinkel: Akademiese geletterdheid, Hoërskool Sentraal

Workshop: Academic literacy,
Sentraal High School

Datum: Dinsdag, 3 Maart 2020
Registrasie sluitingsdatum: 29 Feb 2020
Tyd: 14:30-17:30
Plek: Hoërskool Sentraal, Gen. Cronjé-straat, Bloemfontein.
Koste: R550 per leerder (sluit werkboek in)

NOTE: Learners from all Bloemfontein schools are welcome! You may indicate that you want an English book. The workshop is conducted in both languages. If you have trouble in understanding the details below, don’t worry! Just send an email to albert@lcat.design. REGISTRATION CLOSES ON 29 FEBRUARY.

Tralies, as julle onseker voel, gesels gerus met Mev. Mare-Lize Pretorius by jul skool. Terloops jul aanbieder van die werkwinkel, Prof. Albert Weideman, is ‘n oud-Tralie, asook sy pa, wat die skoollied geskryf het.

Hoe om te registreer / How to register

  1. Maak ‘n elektroniese oorbetaling (EFT) aan die LCaT rekening.
  2. Stuur bewys van betaling aan albert@lcat.design . Betalingsverwysing: naam van leerder; (HS (vir Hoërskool Sentraal); Af of En (vir Afrikaanse of Engelse boek)
  3. Na betaling, voltooi asseblief die kort vorm hieronder (na die bankbesonderhede)

BANKBESONDERHEDE
Language Courses and Tests
First National Bank
Prellerplein tak
Rekeningnommer: 62692610895