
Datum: Donderdag, 12 Maart 2020
Tyd: 14:00-17:00
Plek: Hoërskool Witteberg, Bethlehem
Koste: R550 per leerder (sluit werkboek in)
Hoe om te registreer
- Maak ‘n elektroniese oorbetaling (EFT) aan die LCaT rekening.
- Stuur bewys van betaling aan albert@lcat.design . Betalingsverwysing: naam van leerder; (Wi vir Witteberg; Vo vir Voortrekker High School).
- Na betaling, voltooi asseblief die kort vorm hieronder (na die bankbesonderhede)
BANKBESONDERHEDE
Language Courses and Tests
First National Bank
Prellerplein tak
Rekeningnommer: 62692610895