Werkswinkel: Akademiese geletterdheid, Hoërskool Linden

Datum: Saterdag, 14 Maart 2020
Tyd: 15:00-18:00
Plek: Hoërskool Linden, Johannesburg
Koste: R550 per leerder (sluit werkboek in)

Hoe om te registreer

  1. Maak ‘n elektroniese oorbetaling (EFT) aan die LCaT rekening.
  2. Stuur bewys van betaling aan albert@lcat.design . Betalingsverwysing: naam van leerder; (HL (vir Hoërskool Linden); Af of En (vir Afrikaanse of Engelse boek)
  3. Na betaling, voltooi asseblief die kort vorm hieronder (na die bankbesonderhede)

BANKBESONDERHEDE
Language Courses and Tests
First National Bank
Prellerplein tak
Rekeningnommer: 62692610895