! Nuwe tyd, nuwe plek vir Sentraal Werkwinkel op 2 Maart 2021

Alle Tralies en leerders van ander skole: Die plek en tyd het verskuif, sien nuwe besonderhede:

NUWE TYD: 15:00

NUWE LOKAAL: Jeugkamer, NG Gemeente, Berg-en-Dal, h/v Albrecht en Generaal Hertzogstraat, Dan Pienaar, Bloemfontein.

Sien julle daar!

Vrae? Kontak albert@lcat.design, of +27 82 773 3787; of besoek ons webbladsy: https://lcat.design/werkswinkels-in-akademiese-geletterdheid/