Testimonials|Getuigskrifte

Our pupils keep telling me how extremely helpful and valuable they found the workshop.

Cathy George – HOD Life Orientation, Crawford College

My seun, wat ingeskryf het vir ingenieurswese, het na die AKG-werkswinkel bo verwagting goed gevaar in sy NBT AKG-toets. Sy AKG-punt was selfs hoër as sy wiskunde punt. Ons is oortuig dat dit die effek van die werkswinkel was.

René Jordaan, Lewensoriëntering, Witteberg Hoërskool

Die skool vind die interpretasie en agterna-analises van die oefentoetse  baie waardevol — dis vir ons belangrik om te weet waar Waterkloof staan met betrekking tot ander skole.

Minnie Thom, Adjunkhoof Akademie, Waterkloof Hoërskool

Dit was ‘n voorreg … ons sal beslis weer so in die toekoms maak!

Dr. Nico van Niekerk, Adjunkhoof Akademie, Linden Hoërskool

My dogter Menine het die kursus te Linden baie interessant gevind.

Corle de Villiers, Johannesburg ouer

Thank you so much, Albert, Keren really enjoyed the workshop.

Leigh Welgemoed, Johannesburg parent

Thank you so much for your feedback on the tests …I feel like I’ve improved my test technique so much. This was the first paper that I finished within the 90 minutes and had time to spare. Lastly, I would just like to thank you for these tests, I feel very prepared because of them. […]

Siphokazi Gigaba, Crawford pupil

Your book helped a lot – it gave me a lot of confidence. The AQL paper went well yesterday …  I’ll be sure to recommend it to other students.

Malu Beekman, Cape Town

My dogter het mediese keuring gekry by twee universiteite.  Die werkswinkels het haar ‘n groot voorsprong gegee.  … sal dit regtig aanbeveel by almal.

Maunette de Kock, Hermanus ouer