Testimonials|Getuigskrifte

Our pupils keep telling me how extremely helpful and valuable they found the workshop.

Cathy George – HOD Life Orientation, Crawford College

My seun, wat ingeskryf het vir ingenieurswese, het na die AKG-werkswinkel bo verwagting goed gevaar in sy NBT AKG-toets. Sy AKG-punt was selfs hoër as sy wiskunde punt. Ons is oortuig dat dit die effek van die werkswinkel was.

René Jordaan, Lewensoriëntering, Witteberg Hoërskool

Die skool vind die interpretasie en agterna-analises van die oefentoetse  baie waardevol — dis vir ons belangrik om te weet waar Waterkloof staan met betrekking tot ander skole.

Minnie Thom, Adjunkhoof Akademie, Waterkloof Hoërskool

Dit was ‘n voorreg … ons sal beslis weer so in die toekoms maak!

Dr. Nico van Niekerk, Adjunkhoof Akademie, Hoërskool Linden, Johannesburg

My dogter Menine het die kursus te Linden baie interessant gevind.

Corle de Villiers, Johannesburg ouer

Thank you so much, Albert, Keren really enjoyed the workshop.

Leigh Welgemoed, Johannesburg parent

Thank you so much for your feedback on the tests …I feel like I’ve improved my test technique so much. This was the first paper that I finished within the 90 minutes and had time to spare. Lastly, I would just like to thank you for these tests, I feel very prepared because of them. […]

Siphokazi Gigaba, Crawford pupil

Your book helped a lot – it gave me a lot of confidence. The AQL paper went well yesterday …  I’ll be sure to recommend it to other students.

Malu Beekman, Cape Town

My dogter het mediese keuring gekry by twee universiteite.  Die werkswinkels het haar ‘n groot voorsprong gegee.  … sal dit regtig aanbeveel by almal.

Maunette de Kock, ouer, Hermanus Hoërskool

The class helped since I was familiar with how the questions were asked which made them easier to answer.

Amy Skinner, Linden High School, Johannesburg

Dit het goed gegaan met die NBT-toetse. Ek het toelating gekry!

Joubert Schoeman, Hoërskool Linden, Johannesburg

Die werkswinkel het baie gehelp. Ek het toelating gekry by drie plekke!

Anja van der Westhuizen, Hoërskool Linden, Johannesburg

… everyone should do some work to prepare as it is a test unlike a normal test at school. So to answer your question it was very valuable and I do appreciate it. 🙂

Alexander McDonald, Linden High School, Johannesburg

… Dit maak ‘n mens baie rustiger, en help jou om die vreemde vrae te verstaan.

Menine de Villiers, Hoërskool Linden

Die NBT-AKG-toets het baie goed gegaan en sonder die werkswinkel sou ek defnitief nie so lekker geskryf het nie!!

Janco Heymans, Hoërskool Linden, Johannesburg

… nie net om my senuwees te kalmeer nie, maar ook vir agtergrondkennis, die leer van die formaat en tydsbestuur, asook die verwagte resultate en wat dit beteken … Ek beveel beslis die werkswinkel aan.

Anique Botha, Hoërskool Linden, Johannesburg