Academic Literacy Workshop: Cradock High School

Werkswinkel: Akademiese Geletterdheid, Hoërskool Cradock

Datum: Dinsdag, 17 Maart 2020
Tyd: 14:30–17:30
Plek: Hoërskool Cradock
Koste: R550 per leerder (sluit werkboek in)

Hoe om te registreer

  1. Maak ‘n elektroniese oorbetaling (EFT) aan die LCaT rekening.
  2. Stuur bewys van betaling aan albert@lcat.design . Betalingsverwysing: naam van leerder; (CR (vir Hoërskool Cradock); Af of En (vir Afrikaanse of Engelse boek)
  3. Na betaling, voltooi asseblief die kort vorm hieronder (na die bankbesonderhede)

BANKING DETAILS
Language Courses and Tests
First National Bank
Preller Square
Account number: 62692610895