Posted in NBT preparation, NNT-voorbereiding in Afrikaans

20 Maart 2021—Purple Pepper Maths vir matrieks van Tralies, Oranje, en ander Bloemfontein-skole

Vandag, op 2 Maart, het ‘n handjievol Tralies en twee Oranje besoekers ons werkswinkel oor Akademiese geletterdheid bygewoon. Hier kan julle sien hoe mooi sosiale afstand gehandhaaf is.

Maar daar is verdere goeie nuus …

Ons vennoot, Purple Pepper Maths, gaan op Saterdag 20 Maart julle voorberei vir die wiskunde-komponent van die NBTs. Julle kan nou al inskryf! Praat met jou ouers oor die inskrywing en die koste, dis ‘n uitgawe waaroor julle nie sal spyt wees nie.

Kontakbesonderhede

+27 72 582 4417 Reinette le Roux
Kantoor-ure Mo – Fri, 8:30-4:30

#PurplePepperMaths