Op 2 Maart vind hierdie werkwinkel plaas in die Jeugkamer van die NG Gemeente Berg-en-Dal, h/v Albrecht en Generaal Hertzogstraat, Dan Pienaar, Bloemfontein.

Leeas alles op hierdie bladsy: https://lcat.design/werkswinkels-in-akademiese-geletterdheid/
Registrasies is beperk tot twintig leerders altesame. So opskud!
Skakel gerus vir Albert by Albert@lcat.design of +27 82 773 3787
One thought on “NBT-werkwinkel by Hoërskool Sentraal: 2 Maart 2021”
Comments are closed.